Toepolef Tu-22M | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Toepolef |
Nooiensvlug | 30 Augustus 1969 |
Vrygestel | 1972 |
Hoofgebruiker | Sowjetlugmag (histories) Russiese Lugmag |
Vervaardig | 1967 - 1969 |
Aantal gebou | 497 |
Die Toepolef Tu-22M was 'n supersoniese bomwerper van die Sowjetunie met die NAVO-verslagnaam Backfire. Dit het oor swaaivlerke beskik en het die Toepolef Tu-22 vervang. Die motors was meer konvensioneel geplaas en was ook die nuwe, kragtiger Kuznetsov motors.