Trinitrotolueen

Stukkies van plofstofgraad-TNT
Eienskappe

Algemeen

Naam Trinitrotolueen 
IUSTC-naam 2,4,6-Trinitrotolueen 
Ander name 2,4,6-Trinitrometielbenseen
2,4,6-Trinitrotoluol
2-Metiel-1,3,5-trinitrobenseen
TNT, Toliet, Triliet, Trinitrotoluol, Trinol, Tritolo, Tritolol, Triton, Tritoon, Trotol, Trotiel
Struktuurformule van Trinitrotolueen
Struktuurformule van Trinitrotolueen
Chemiese formule C7H5N3O6
Molêre massa 229,10 g•mol-1
CAS-nommer 118-96-7  
Voorkoms liggeel vastestof
Fasegedrag
Smeltpunt 80,35 °C
Kookpunt 240 °C (ontbind)
Digtheid 1,654 g•cm-3
Oplosbaarheid 0,13 g•L-1 (teen 20 °C)

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

2,4,6-Trinitrotolueen is 'n organiese chemiese verbinding met die formule C6H2(NO2)3CH3. Hierdie geel vastestof word soms gebruik as reagens in chemiese sintese, maar is veral bekend as 'n plofbare materiaal wat maklik hanteerbaar is. Die plofbare opbrengs van TNT word beskou as die standaard- vergelykende konvensie vir die vernietigende krag van bomme en plofstof.

Trinitrotolueen smelt teen 81 °C
M107-artillerie gevul met 'n mengsel van TNT en RDX[Nota 1]
Ontploffing van 500 ton TNT as deel van Operasie Sailor Hat in 1965 in Kaho'olawe, Hawaii


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/> tag was found


Trinitrotolueen

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne