Tsjerniftsi-oblast Чернівецька область | ||||
Die ligging van Tsjerniftsi-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Stigting | 1940 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Tsjerniftsi | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 904 423 | |||
Volgorde | 26ste | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 8 097km² | |||
Volgorde | 25ste | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.oda.cv.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Tsjerniftsi-oblast (Oekraïens: Чернівецька область, Roemeens: Regiunea Cernăuţi) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is Tsjerniftsi (Roemeens: Cernăuţi). Die oblast is die kleinste ten opsigte van sy oppervlakte in die land.