Turboaanjaer

'n Deursnit van 'n turboaanjaer met luglaers vervaardig deur Mohawk Innovative Technology Inc. Geargiveer 26 September 2007 op Wayback Machine

'n Turboaanjaer is 'n meganiese induksietoestel aangedryf deur uitlaatgas wat gebruik word in binnebrandenjins om die werkverrigting te verbeter deur saamgeperste lug in die verbrandingskamers in te dwing. Dit maak dit moontlik om meer brandstof per slag te verbrand wat lei tot 'n hoër kraglewering.


Turboaanjaer

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne