Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit

Ubuntu
Kaart van Suid-Afrika wat Ubuntu in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC071
Burgemeester Amelia Kweleta (ANC)
Hoofstad Victoria-Wes
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Area 20 389 km²  
Bevolking 18,601 (2011)

Die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.


Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne