Uitkoms | |
---|---|
Koördinate: 30°24′25″S 26°50′24″O / 30.40694°S 26.84000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Mohokare |
Hoofplek | Rouxville |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,20 km2 (0,08 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 576 |
• Digtheid | 2 880/km2 (7 500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 29.0% |
• Swart mense | 70.8% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 60.4% |
• Afrikaans | 29.0% |
• Xhosa | 8.3% |
• Engels | 1.0% |
• Ander | 1.2% |
Uitkoms is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Rouxville se "townships". Tydens die apartheidera was Uitkoms waar Rouxville se kleurlinge gewoon het. Volgens die 2011-sensus het Uitkoms 'n bevolking van 576 gehad, waarvan net 167 (29%) kleurlinge was.[1]