Umberto Eco | |
Umberto Eco in 2005
| |
Gebore | Alessandria, Piëmont, Italië | 5 Januarie 1932
---|---|
Oorlede | 19 Februarie 2016 (op 84) Milaan, Italië |
Vakgebied | semiotiek, essayis, filosoof, literêre kritikus, en romanskrywer |
Bekend vir | Die "oop werk" (opera aperta), die "bedoeling van die leser" ("intentio lectoris"), die "grense" van interpretasie |
Beïnvloed deur | Charles Sanders Peirce, James Joyce, Jorge Luis Borges, Immanuel Kant, Arthur Conan Doyle |
Handtekening |
Umberto Eco (Italiaans: [umˈbɛrto ˈeːko]; 5 Januarie 1932 – 19 Februarie 2016) was 'n Italiaanse skrywer en filosoof. Hy word veral onthou vir sy roman The Name of the Rose (Il nome della rosa).