Umhlanga

Umhlanga
Umhlanga Rocks se strand en seehoof (pier).
Umhlanga Rocks se strand en seehoof (pier).
Umhlanga is in KwaZulu-Natal
Umhlanga
Umhlanga
 Umhlanga se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°43′31″S 31°05′09″O / 29.72528°S 31.08583°O / -29.72528; 31.08583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Regering
Oppervlak
 • Totaal16,75 km2 (6,47 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal24 238
 • Digtheid1 447/km2 (3 750/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense53.3%
 • Indiërs/Asiërs26.2%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense17.1%
 • Ander1.2%
Taal (2011)
 • Engels 78.9%
 • Zoeloe 9.0%
 • Afrikaans 6.1%
 • Xhosa 1.1%
 • Ander 4.9%
Poskode (strate)
4320
Poskode (posbusse)
4319
Skakelkode031

Umhlanga is 'n kusdorp in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 16 km noord van Durban net langs die N2 nasionale pad geleë. Die dorpsnaam beteken "plek van riete" in Zoeloe en is afgelei van die Ohlangarivier wat sowat drie kilometer noord van Umhlanga in die Indiese Oseaan uitmond.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Umhlanga". Sensus 2011.

Umhlanga

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne