Umkomaas | |
---|---|
Koördinate: 30°12′S 30°48′O / 30.200°S 30.800°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | c. 1861 |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,14 km2 (2,37 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 716 |
• Digtheid | 442/km2 (1 140/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 64.2% |
• Indiërs/Asiërs | 14.0% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 19.3% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 61.5% |
• Afrikaans | 22.6% |
• Zoeloe | 11.9% |
• Ander | 4.0% |
Poskode (strate) | 4170 |
Skakelkode | 039 |
Umkomaas is 'n klein kusdorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 2 716 in 2011 gehad.[1] Dit is 'n gewilde bestemming vir skubaduikers en diepsee-hengelaars.