| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Pixley ka Seme | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC072 | ||
Burgemeester | Nombulelo Lillian Hermans | ||
Hoofstad | Colesberg | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans | ||
Area | 6,819 km² | ||
Bevolking | 28,376 (2011) |
Die Umsobomvu Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Towerberg Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die setel van die munisipaliteit is in Colesberg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend, gevolg deur Afrikaans.