Vaalbank

Vaalbank

Libangeni
'n Huis in Vaalbank se hoofstraat
'n Huis in Vaalbank se hoofstraat
Vaalbank is in Mpumalanga
Vaalbank
Vaalbank
 Vaalbank se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°9′20″S 28°50′49″O / 25.15556°S 28.84694°O / -25.15556; 28.84694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikNkangala
MunisipaliteitDr. J.S. Moroka
Oppervlak
 • Totaal4,04 km2 (1,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 814
 • Digtheid3 172/km2 (8 220/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense98.9%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 58.0%
 • Suid-Ndebele 15.7%
 • Tsonga 7.0%
 • Sotho 6.2%
 • Ander 13.1%

Vaalbank is 'n dorp in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is 95 km noord-oos van Pretoria, en direk suid van Rhenosterkopdam geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vaalbank". Sensus 2011.

Vaalbank

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne