Valletta

Valletta

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Malta Malta
 Koördinate 35°54′N 14°31′O / 35.900°N 14.517°O / 35.900; 14.517
 Gestig op 28 Maart 1566
 Hoofstad 18 Maart 1571
 Oppervlakte:  
 - Totaal 0,8 km²
 Hoogte bo seevlak 56 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Maart 2014) 6 444
 - Bevolkingsdigtheid 8 100/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Klimaat  
 - Tipe Mediterreense seeklimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 18,7 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 12,3 / 25,5 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 519 mm
 Burgemeester Alexiei Dingli (PN)
 Amptelike Webwerf City of Valletta

Valleta (Maltees: Il-Belt Valletta, algemeen verwys na as Il-Belt - "Die Stad") is die hoofstad van Malta. Die stad het 'n bevolking van 6 444 in 2014 gehad en het 'n oppervlakte van 0,8 km². Valletta is in 1980 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.


Valletta

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne