Vanderbijlpark | |
---|---|
Mittal Steel se staalaanleg in Vanderbijlpark | |
Koördinate: 26°41′57″S 27°50′8″O / 26.69917°S 27.83556°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Sedibeng |
Munisipaliteit | Emfuleni |
Stigting | 1949 |
Oppervlak | |
• Totaal | 177,84 km2 (68,66 vk. myl) |
Hoogte | 1 468 m (4 816 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 95 840 |
• Digtheid | 539/km2 (1 400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 54.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 1.3% |
• Swart mense | 42.5% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 51.0% |
• Sotho | 20.0% |
• Engels | 10.0% |
• Zoeloe | 5.0% |
• Ander | 14.0% |
Poskode (strate) | 1911 |
Poskode (posbusse) | 1900 |
Skakelkode | 016 |
Vanderbijlpark is 'n nywerheidstad geleë aan die Vaalrivier in Gauteng, Suid-Afrika. Tesame met Vereeniging en Sasolburg maak Vanderbijlpark deel uit van die Vaaldriehoek, 'n groot nywerheidsgebied. Die dorp val binne die grense van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit en word bestuur deur die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit.
Omliggende woongebiede is Boipatong, Sebokeng en Sharpeville.