|
- Bo: Die driedubbele ster Algol, afgeneem in die naby-infrarooi deur die CHARA-interferometer (2009).
- Links onder: Algol B beweeg elke 2,87 dae voor die helderder Algol A verby.
- Regs onder: ’n Kunstenaar se voorstelling van die wentelbane van HD 188753, ’n driedubbele sterregroep.
|
’n Veelvoudige ster (Engels: multiple star system) is ’n paar sterre wat om mekaar wentel[1] en deur swaartekrag gebind word. ’n Groot aantal sterre wat deur swaartekrag gebind word, word gewoonlik ’n sterreswerm (star cluster), of as dit baie groot is ’n sterrestelsel (galaxy), genoem.
- ↑ "Star system" in Modern Dictionary of Astronomy and Space Technology. A.S. Bhatia, eed. Nieu-Delhi: Deep & Deep Publications, 2005. ISBN 81-7629-741-0