Datum van stigting of ontstaan | 2. century BCE |
---|---|
Naam van werk | Vénus de Milo |
Beweging | Hellenistiese beeldhouwerk |
Kultuur | Antieke Griekeland, Hellenistiese tydperk |
Land | Frankryk |
Ligging | Kamer 345 |
Geografiese ligging | 48°51′36″N 2°20′14″E |
Eienaar | French State |
Afgeleide werk | Vénus de Milo aux tiroirs, Q29912668 |
Genre | naakbeeld, mitologiese beeldhouwerk |
Skepper | onbekende waarde |
Land van oorsprong | Griekeland |
Materiale gebruik | Pariaanse Marmer |
Versameling | Department of Greek, Etruscan, and Roman Antiquities of the Louvre |
Inventarisnommer | N 527, LL 299, Ma 399 |
Tydperk | Hellenistiese tydperk |
Ontdekkingsdatum | 8 April 1820 |
Ligging van ontdekking | Milos |
Ligging van vervaardiging | Milos |
Vervaardiging metode | |
Kopiereg status | publieke domein |
Afrodite van Milos (Grieks: Αφροδίτη της Μήλου, Aphroditi tis Milou), meer bekend as Venus de Milo is antieke Griekse beeld en een van die bekendste werke van die Antieke Griekse kuns. Dit is geskep tussen 130 en 100 v.C. en daar word vermoed dat 'n beeld van Afrodite is; die Griekse god van liefde en skoonheid (Venus in Romeinse mitologie). Die beeld is geskep uit marmer en is 203 cm hoog. 'n Gedeelte van die arm en voetstuk het afgebreek nadat dit ontdek is. Daar word vermoed dat die geskep is deur Alexandros van Antioch. Dit staan tans in die Louvre, Parys. Dit is vernoem na die Griekse eiland Milos waar dit gevind is.