Vermont | |
---|---|
Koördinate: 34°25′06″S 19°09′10″O / 34.41833°S 19.15278°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Overstrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,06 km2 (1,57 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 992 |
• Digtheid | 491/km2 (1 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 90.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 3.7% |
• Swart mense | 5.2% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 66.7% |
• Engels | 31.7% |
• Ander | 1.7% |
Vermont is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap. Dit lê in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Overberg-distriksmunisipaliteit val en is geleë aan die westelike oewer van die mond van die Onrus(t)rivier en is vroeg in die 20ste eeu gestig deur C. Joel Krige, die speaker van die Volksraad en hy het dit vernoem na die Amerikaanse staat Vermont. Verskeie bekende kunstenaars het hulle hier gevestig.