Visierskerf is 'n berg naby die dorp Fouriesburg in die Oos-Vrystaat. Die berg is een van die hoogste punte in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika, en 'n bekende baken.
Visierskerf