Vitus Bering

Vitus Bering
Post mortem-rekonstruksie van Vitus Bering se gesig deur Deense en Russiese wetenskaplikes
Gebore5 Augustus 1681
Horsens, Denemarke
Sterf8 Desember 1741 (op 60)
Beringeiland, Rusland
BeroepOntdekkingsreisiger
Vitus Bering se ekspedisie ly in 1741 skipbreuk naby die Aleoetiese Eilande.

Vitus Jonassen Bering (5 Augustus 168119 Desember 1741),[1][nb 1] ook bekend as Iwan Iwanowitsj Bering,[2] was ’n Deense ontdekkingsreisiger en ’n offisier in die Russiese vloot. Hy is bekend vir sy twee ekspedisies na die noordooskus van Asië en van daar na die weskus van Noord-Amerika. Die Beringstraat, Beringsee, Beringeiland, Beringgletser en Beringlandbrug is ná sy dood na hom genoem.

  1. Frost, Orcutt William, ed. (2003), Bering: The Russian Discovery of America, New Haven, Connecticut: Yale University Press, ISBN 0-300-10059-0 
  2. Armstrong, Terence (1982), "Vitus Bering", Polar Record (VK) 21 (131): 161–163, doi:10.1017/s0032247400004538 


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "nb", but no corresponding <references group="nb"/> tag was found


Vitus Bering

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne