Vlag van Ceuta

Vlag van Ceuta
Vlag van Ceuta
Vlag van Ceuta
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur ongeveer in 1415[1]
Ontwerp ’n Girovorm in swart en wit met die stadswapen in die middel.

Die vlag van die Outonome Spaanse stad van Ceuta is ongeveer in 1415 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n girovorm in agt driehoeke van swart en wit met die stadswapen in die middel van die vlag.

  1. (en) "Ceuta, Outonome stad (Spanje)". Flags of the World. Besoek op 22 Mei 2019.

Vlag van Ceuta

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne