Bynaam | Қазақстан Республикасының мемлекеттік туы |
---|---|
Gebruik | Burgerlike- en staatsvlag en vaandel |
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 4 Junie 1992[1] |
Ontwerp | ’n Goue son-en-arend-motief in die middel van ’n eenvoudige blou baan met ’n vertikale ornamentele patroon op die vlagpaalkant. |
Ontwerp deur | Shaken Niyazbekov |
Gebruik | Staatsvaandel |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | Die vlootvaandel in die skildhoek op ’n vlootblou vlag. |
Die nasionale vlag van Kasakstan is op 4 Junie 1992 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n goue son-en-arend-motief in die middel van ’n eenvoudige blou baan met ’n vertikale ornamentele patroon op die vlagpaalkant.