Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 16 Augustus 1960[1] |
Ontwerp | ’n Enkele wit baan met die buitelyn van Siprus in goud gesentreer en twee groen olyftakkies daaronder. |
Ontwerp deur | İsmet Güney |
Die nasionale vlag van Siprus is op 16 Augustus 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele wit baan met die buitelyn van Siprus in goud op die baan gesentreer en twee groen olyftakkies onder die buitelyn.