Voltarivier | |
---|---|
Die Adome-brug oor die Voltarivier suid van die Akosombodam | |
Kaart wat die Rooi-, Swart- en Wit-Volta vertoon. | |
Monding | Ghana Atlantiese Oseaan |
Stroomgebied | Burkina Faso, Ghana, Ivoorkus |
Lengte | 400 km |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 1 210 m3/s |
Stroomgebiedopp. | 407 000 km² |
Die Voltarivier is 'n rivier wat hoofsaaklik vir Ghana dreineer. Die rivier mond uit in die Golf van Guinee in die Atlantiese Oseaan. Die rivier het drie groot sytakke: Swart-Volta, Wit-Volta en Rooi-Volta. Die Akosombodam is in die rivier.