Vredendal | |
---|---|
Die NG moederkerk in die middedorp. | |
Koördinate: 31°39′52″S 18°30′22″O / 31.66444°S 18.50611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Weskus |
Munisipaliteit | Matzikama |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,08 km2 (8,91 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 18 170 |
• Digtheid | 787/km2 (2 040/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 15.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Bruin mense | 67.8% |
• Swart mense | 12.3% |
• Ander | 3.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 86.6% |
• Xhosa | 7.5% |
• Engels | 2.3% |
• Ander | 3.6% |
Poskode (strate) | 8160 |
Poskode (posbusse) | 8160 |
Skakelkode | 027 |
Vredendal is een van die jongste en dus ook modernste dorpe in die Wes-Kaap en ook een van die snelgroeiendste.