Wallis en Futuna

Territoire des îles Wallis et Futuna (Frans)
Telituale o Uvea mo Futuna (Fakauvea en Fakafutuna)
Gebied van die Wallis- en Futuna-eilande
Vlag van Wallis en Futuna Wapen van Wallis en Futuna
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité
(Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap")
Volkslied: Marseillaise
Ligging van Wallis en Futuna
Hoofstad Matāʻutu

13°17′S 176°11′W / 13.283°S 176.183°W / -13.283; -176.183

Grootste stad Matāʻutu
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• Superieur-Administrator
• President van die
territoriale Vergadering
• Koning van Uvea
• Koning van Alo
• Koning van Sigave
Oorsese kollektiwiteit
Emmanuel Macron
Michel Jeanjean

Petelo Hanisi
Kapiliele Faupala[1]
vakant
Polikalepo Kolivai
Onafhanklikheid
Franse oorsese kollektiwiteit
• Oorsese gebied
• Oorsese kollektiwiteit


1959
2003
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
142,42 km2  (211de)
55 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2013-sensus
 - Digtheid
 
15 500[2] (228ste)
12 197[3]
57,9 / km2 (125ste)
149,9 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2005-skatting

$188 miljoen[4]
$12 640[4]

MOI (2008) 0,793 (132ste)  –  hoog
Geldeenheid CFP-frank (XPF)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+12)
nie toegepas nie (UTC+12)
Internet-TLD .wf
Skakelkode +681
Kaart van Wallis en Futuna

Wallis en Futuna (Frans: Wallis-et-Futuna, Fakauvea en Fakafutuna: Telituale o Uvea mo Futuna) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die gebied bestaan uit drie tradisionele koninkryke met 'n oppervlakte van 142,42 km² en het 'n bevolking van 15 500 in 2014 gehad.

Wallis en Futuna lê in die noordweste van Fidji, in die suide van Tuvalu en in die weste van Samoa. Die hoofstad en grootste stad is Matāʻutu.

Koninkryk
  Distrikte
Hoofstad Oppervlakte
(km²)
Bevolking
Julie 2008-sensus
Dorpe
Wallis-eiland
`Uvea (Wallis) Matāʻutu 77,5 9 227 23
Hihifo ("wes") Vaitupu 23,4 2 203 5
Hahake ("oost") Matāʻutu 27,8 3 759 6
Mu'a ("eerste") Mala'efo'ou (1) 26,3 3 265 12
Hoorn-eilande
Sigave (Singave) Leava 30,0 1 591 6
Alo Mala'e 85,0 2 666 9
Wallis en Futuna Matāʻutu 192,5 13 484 38
  1. "Kapeliele Faupala crowned new king of Wallis" (in Engels). Radio New Zealand. 25 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2013. Besoek op 1 September 2014.
  2. (en) World factbook: Wallis and Futuna Geargiveer 17 Desember 2017 op Wayback Machine
  3. (en) Wallis and Futuna at Geohive
  4. 4,0 4,1 (fr) INSEE, CEROM. "L'économie de Wallis-et-Futuna en 2005: Une économie traditionnelle et administrée" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2008. Besoek op 1 September 2014.

Wallis en Futuna

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne