Waterstofsulfied

Eienskappe

Algemeen

Naam Waterstofsulfied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule H2S
Molêre massa 34,08 [g/mol][1]
CAS-nommer 7783-06-4[1]  
Reuk Vroteierreuk
Fasegedrag
Smeltpunt -82,9 °C[1]
Kookpunt -60,2 °C[1]
Digtheid
Oplosbaarheid 0,038 g/ml (@20 °C)[1] 
Dampdruk 17 Atm (@21,1 °C)[1] 
Henry se konstante 9,8 x 10-2 [L/mol.atm] 2160 [K][2]

Suur-basis eienskappe

pKa 1ste: 7,05; 2de: 11,9[3]

Veiligheid

Flitspunt  
Selfontbrandingspunt 500 °C[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Waterstofsulfied is 'n chemiese stof met formule H2S. Dit is 'n brandbare en giftige gas met 'n vroteierreuk.

Die gas is oplosbaar in water (>1M) en 'n swak suur. Dit is 'n sterk reduserende stof.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "Iowa State msds" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Maart 2009. Besoek op 29 Maart 2016.
  2. Sander.
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ramos

Waterstofsulfied

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne