Waterval-Boven (Emgwenya) | |
---|---|
Koördinate: 25°39′S 30°20′O / 25.650°S 30.333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distriksmunisipaliteit | Nkangala |
Plaaslike Munisipaliteit | Emakhazeni |
Stigting | 1894 |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,88 km2 (15,01 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 178 |
• Digtheid | 160/km2 (400/vk. myl) |
[1] | |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 1195 |
Skakelkodes | 013 |
Webwerf | Waterval-Boven |
Waterval-Boven is 'n dorp in Mpumalanga, in Suid-Afrika. Die dorpie is 8 km wes van Waterval-Onder bokant die Elandsrivierwaterval. Die naam van die dorp is in 2009 amptelik gewysig na Emgwenya.