Watervalspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 1 423 m |
Koördinate: 24°50′34.5″S 30°51′7.45″O / 24.842917°S 30.8520694°O |
Die Watervalspruit of Berlynspruit is 'n spruit in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit voed die Berlynwaterval en is 'n sytak van die Blyderivier.