Wesselsbron | |
---|---|
Koördinate: 27°51′0″S 26°22′0″O / 27.85000°S 26.36667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Nala |
Stigting | 1920 |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,1 km2 (5,4 vk. myl) |
Hoogte | 1 315 m (4 314 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 26 807 |
• Digtheid | 1 901/km2 (4 920/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 94.8% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 75.4% |
• Xhosa | 8.9% |
• Afrikaans | 6.0% |
• Tswana | 4.2% |
• Ander | 5.5% |
Poskode (strate) | 9680 |
Poskode (posbusse) | 9680 |
Skakelkode | 051 |
Webwerf | http://wesselsbron.co.za |
Wesselsbron is 'n landboudorp in die noorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 75 km suid van Bothaville en is tussen Hoopstad en Odendaalsrus geleë.