Westonaria | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 26°19′4″S 27°39′2″O / 26.31778°S 27.65056°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distriksmunisipaliteit | Wesrand |
Plaaslike Munisipaliteit | Westonaria |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,65 km2 (4,88 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 259 |
• Digtheid | 810/km2 (2 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | Busse: 1780 Strate: 1779 |
Skakelkodes | 011 |
Westonaria is 'n dorp in westelike Gauteng, Suid-Afrika wat bestaan uit 10 saamgeflanste townships met ongeveer 156 598 inwoners. Die dorp lê 18 km suid van Randfontein. Die naam is afgelei van sy ligging, Wesrand, en Western Areas, die maatskappy wat die meeste grond in die omgewing besit het.