Kaart | Wapen |
Ligging in Hessen | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Hesse |
Koördinate | 50°34′ N, 08°30' O |
Stigting | 1100 |
Stadstatus | |
Oppervlak: | |
- Totaal | 75,67 vk km |
Hoogte bo seevlak | 148-401 m |
Bevolking: | |
- Totaal (30 Junie 2014) | 51 193[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 676,5/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | |
- Gem. temp. Januarie/Julie | |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | |
Burgemeester | Manfred Wagner (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.wetzlar.de |
Wetzlar is 'n stad in die deelstaat Hesse, Duitsland met sowat 51 200 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Rhein-Main en lê sowat sestig kilometer van Frankfurt am Main af. Die stad is die hoofkwartier van maatskappye soos Buderus, Minox en Leica.