Hierdie is 'n inligtingsbladsy wat die bydraergemeenskap se konsensus oor 'n aspek of aspekte van Wikipedia se norme en standaarde beskryf. |
Wikipedianaamruimtes | |||
---|---|---|---|
Onderwerpnaamruimtes | Besprekingsnaamruimtes | ||
0 | (Hoof/Artikel) | Bespreking | 1 |
2 | Gebruiker | Gebruikerbespreking | 3 |
4 | Wikipedia | Wikipediabespreking | 5 |
6 | Lêer | Lêerbespreking | 7 |
8 | MediaWiki | MediaWikibespreking | 9 |
10 | Sjabloon | Sjabloonbespreking | 11 |
12 | Hulp | Hulpbespreking | 13 |
14 | Kategorie | Kategoriebespreking | 15 |
100 | Portaal | Portaalbespreking | 101 |
108 | [[Wikipedia:Boeke|]] | 109 | |
118 | [[Wikipedia:Konsepte|]] | 119 | |
446 | [[Wikipedia:Kursusblaaie|]] | 447 | |
710 | TimedText | TimedText talk | 711 |
828 | Module | Module talk | 829 |
2300 | [[Wikipedia:Gadget|]] | 2301 | |
2302 | [[Wikipedia:Gadget|]] | 2303 | |
2600 | [[Wikipedia:Floei|]] | ||
Virtuele naamruimtes | |||
-1 | Spesiaal | ||
-2 | Media |
Lua is ʼn programmeertaal wat nou beskikbaar is vir die Afrikaanse Wikipedia via die MediaWiki-uitbreiding Scribunto. Lua-kode kan binne wiki-sjablone verskans word deur die "{{#invoke:}}"-funksionaliteit van Scribunto in te span. Die uitbreiding steun Lua 5.1 sedert Julie 2015.
Die Lua-bronkode word in bladsye genaamd modules gestoor (bv. Module:Piesangs). Die onderskeie modules word dan op sjabloonblaaie ingeroep (deur kode {{#invoke:}}
), byvoorbeeld, Module:Piesangs/doc gebruik die kode {{#invoke:Piesangs|hallo}}
om die teks "Hallo, wêreld!" te vertoon.