Hierdie bladsy is 'n Wikipedia-gebruiksgids wat prosesse of prosedures van sekere aspekte van Wikipedia se norme en standaarde uitlê. Hierdie blad is nie deel van Wikipedia se beleide en riglyne nie; waar inligting teenstrydig is met die inhoud van hierdie essay, neem daardie inligting asseblief in ag. |
Sjablone is ʼn kragtige kenmerk van MediaWiki, maar foute kan maklik gemaak word, selfs deur gesoute gebruikers. Ingewikkelde sjablone moet dus van sandputte en toetsgevalle vergesel word om foute te help voorkom.