Hierdie bladsy dokumenteer 'n beleid van die Afrikaanse Wikipedia. Dit beskryf 'n wyd aanvaarde standaard wat alle bydraers normaalweg moet volg. Veranderinge hieraan moet konsensus weerspieël. |
Kerninhoudsbeleide |
---|
Ander inhoudsbeleide |
Eenvormigheid in die keuse van titels verhoog die kwaliteit van die ensiklopedie. Sien gerus die Engelse Wikipedia:Naming conventions. Hieronder word enkele hoogtepunte en uitsonderings genoem. Hierdie dien slegs as riglyne, maar behoort in meeste gevalle voldoende te wees.