Ds. Willem Adolph Krige (Stellenbosch, 15 April 1816 – Stellenbosch, 28 Junie 1884) was ’n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die eerste leraar van dié kerkverband wat die evangelie noord van die Oranjerivier gaan verkondig het.
Willem Adolph Krige