Willem Bok

Willem Eduard Bok

Ampstermyn
1880 – 1889
President Paul Kruger
Voorafgegaan deur Amp gestig
Opgevolg deur Willem Johannes Leyds

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Junie 1846
Den Burg, Texel, Nederland
Sterf 1 November 1904 (op 58)
Eggenoot/-note Alice van Albany
Religie Nederduitse Gereformeerde Kerk

Willem Eduard Bok (Den Burg, Texel, Nederland, 28 Junie 1846Johannesburg, Transvaal, 1 November 1904) was 'n Nederlands-Suid-Afrikaanse staatsman wat van 1880 tot 1889 die eerste Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek was. Hy was 'n vriend en vertroueling van president Paul Kruger van die ZAR. Die stad Boksburg is na hom vernoem.


Willem Bok

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne