Willem Johannes Leyds

Willem Johannes Leyds
Willem Johannes Leyds
Portret van Willem Leyds deur Jan Veth in 1896

Staatsprokureur van die Zuid-Afrikaansche Republiek
Ampstermyn
13 Oktober 1884 – 10 Januarie 1889

Ampstermyn
10 Januarie 1889 – 31 Mei 1898
Voorafgegaan deur W.E. Bok
Opgevolg deur Francis William Reitz

Buitengewone Gesant en Gevolmagtigde Minister van die Zuid-Afrikaansche Republiek in Europa
Ampstermyn
1 Junie 1898 – 31 Mei 1902
Voorafgegaan deur Jhr. G.J.T. Beelaerts van Blokland
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore (1859-05-01)1 Mei 1859
Magelang, Nederlands-Indië (nou Indonesië)
Sterf 14 Mei 1940 (op 81)
Den Haag, Nederland
Alma mater Universiteit van Amsterdam
Religie Nederduitse Gereformeerde Kerk

Willem Johannes Leyds (Magelang, Nederlands-Indië, 1 Mei 1859Den Haag, Nederland, 14 Mei 1940) was 'n Nederlandse prokureur en staatsman, wat 'n loopbaan as prokureur (1884–1889) en Staatsekretaris (1889–1898) in die Zuid-Afrikaansche Republiek gevolg het. Van 1899 tot 1902, tydens die kritieke periode van die Tweede Vryheidsoorlog, was hy 'n spesiale gesant van die Republiek en Volgemagtigde Minister in Brussel, geakkrediteer by verskillende Europese lande.

Dr. en mev. W.J. Leyds.

Die plek Leydsdorp in Transvaal, in die huidige Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo, is na hom genoem.


Willem Johannes Leyds

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne