Willem Jacobus Snyman | |
Prof. Willie Snyman
| |
Naam | Willem Jacobus Snyman |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1899 Burgersdorp, Kaapkolonie |
Sterfte | 6 Junie 1981 (op 81) Potchefstroom, Transvaal, Suid-Afrika |
Kerkverband | Gereformeerde Kerk |
Gemeente(s) | Lindley (1925–1927) Venterstad (1927–1944) Krokodilrivier |
Jare aktief | Predikant: 1925–1946 Hoogleraar 1946–1970 |
Kweekskool | Teologiese Skool Potchefstroom |
Prof. dr. Willem Jacobus (Willie) Snyman (Burgersdorp, Kaapkolonie, 19 Julie 1899 – Potchefstroom (waarskynlik), Transvaal, Suid-Afrika, 6 Junie 1981) was predikant in drie gemeentes van die Gereformeerde Kerk, naamlik Lindley (1925–1927), Venterstad (1927–1944) en Krokodilrivier (1944–1946), en daarna sowat 24 jaar lank tot sy aftrede in 1970 professor aan sy Kerk se Teologiese Skool op Potchefstroom.