William Henry Ford | |
---|---|
Gebore | William Henry Ford 1868 |
Sterf | 1921 |
Nasionaliteit | Australiër, Suid-Afrikaner |
Beroep | Argitek, boumeester |
Bekend vir | Twaalf geboue van die NG Kerk; een van die Gereformeerde Kerk |
William Henry Ford (1868, Australië – 1921, Suid-Afrika) was ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms wat verantwoordelik was vir van die ontwerp van kerkgeboue van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.