Witmossel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. serra
|
Binomiale naam | |
Donax serra Röding, 1798
|
Die witmossel (Donax serra) is 'n tweekleppige skulpdier wat aan die ooskus en verder noord van Suid-Afrika voorkom.
Die diertjie word tot 8.8 cm lank. Dit het 'n driehoekige vorm met dwarsriwwe oor die hele buitekant. Dit kom voor op sandstrande op die tussengetysone. Dit het 'n graafagtige voet wat dit gebruik om homself onder die sand in te grawe.