Wolmaransstad | |
---|---|
Die gebou van die NG gemeente Wolmaransstad, ontwerp deur Gerard Moerdijk. | |
Koördinate: 27°13′0″S 25°58′28″O / 27.21667°S 25.97444°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr Kenneth Kaunda |
Munisipaliteit | Maquassi Hills |
Stigting | 1891 |
Oppervlak | |
• Totaal | 41,68 km2 (16,09 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 633 |
• Digtheid | 87/km2 (230/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 57.4% |
• Indiërs/Asiërs | 2.8% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 35.4% |
• Ander | 1.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 71.6% |
• Tswana | 13.0% |
• Engels | 8.2% |
• Sotho | 2.5% |
• Ander | 4.7% |
Poskode (strate) | 2630 |
Poskode (posbusse) | 2630 |
Skakelkode | 018 |
Wolmaransstad is 'n dorp in die provinsie Noordwes van Suid-Afrika. Die gesamentlike bevolking in 2011 was 33 492, vergelyke met die sensussyfers van 10 661 in 1991 en 22 183 in 1996.[2]