Wortel | |
---|---|
Geplukte vars wortels. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. carota
|
Binomiale naam | |
Daucus carota |
Die eetbare wortel is plantkundig dieselfde soort as die Nederlandse inheemse plant, die wilde "peen" (Daucus carota).
Die tuinwortel is selektief gekweek om sy erg-vergrote, soeter en smaakliker, minder houtagtige vurkwortel te produseer.