Yolanda Botha | |
---|---|
Lid van die parlement | |
President | Jacob Zuma |
Persoonlike gegewens | |
Sterf | 28 Desember 2014 Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Komitees | Portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling |
Yolanda Botha was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is in 2015 aan geldwassery skuldig bevind.[1] Sy beswyk op 28 Desember 2014 aan kanker.[2] Ten tye van haar dood het sy tereg gestaan op aanklagte van bedrog, korrupsie, en geldwassery in verband met die verhuring van staatseiendom.[2][3] Die hooggeregshof in die Noord-Kaap het bevind dat Botha ampsmisdrywe gepleeg het en het haar persoonlike woning aan die staat verbeurd verklaar.[4]