Zeno van Citium | |
Gebore | ca. 334 v.C. Citium, Siprus |
---|---|
Oorlede | ca. 262 v.C. Athene, Antieke Griekeland |
Vakgebied | Logika, fisika, etiek |
Bekend vir | Stigter van stoïsisme |
Beïnvloed deur | Sinisme, Crates van Thebe, Diodorus, Herakleitos, Hipparchia, Philo, Polemo, Stilpo |
Invloed op | Cleanthes, Chrysippus, Panaetius, Posidonius, Lucius Annaeus Seneca , Epictetus, Markus Aurelius en vele ander |
Zeno van Citium (Grieks: Ζήνων ὁ Κιτιεύς; Citium in Siprus, ca. 335 v.C. – Athene ca. 262 v.C.), was die stigter van die stoïsisme, die mees prominente filosofiese skool in die laat Hellenisme en die Romeinse Ryk.