Buckinghamshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Buckinghamshire | |
Hoofstad | Aylesbury |
Oppervlakte | 1 874 km² |
Bevolking | 756 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 404 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Buckinghamshire |
Administratiewe setel | Aylesbury |
ISO 3166-2: | GB-BKM |
Oppervlakte | 1 565 km² |
Bevolking | 506 700 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 324 inw./km² |
Webtuiste | www.buckinghamshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Buckinghamshire (uitgespreek /ˈbʌkɪŋəmʃər/ of /ˈbʌkɪŋəmʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Milton Keynes en Aylesbury. Buckinghamshire het 'n bevolking van 756 600 in 2011 gehad en is dus die 30ste grootste graafskap in die land.