Compsognathidae | |
---|---|
’n Voorbeeld van Compsognathus longipes (Oxford-universiteitsmuseum vir Natuurgeskiedenis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
(geen rang): | |
Familie: | †Compsognathidae (Cope, 1875)
|
Tipespesie | |
†Compsognathus longipes (Wagner, 1861)
| |
Genera | |
| |
Sinonieme | |
|
Compsognathidae | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Compsognathidae is ’n familie klein, vleisvretende dinosourusse uit die periodes Jura en Kryt. Hulle het bestaan met of naby die ontstaan van vere – velafdrukke van vier genera is bekend: Compsognathus, Sinosauropteryx, Sinocalliopteryx en Juravenator. Terwyl Juravenator, Sinosauropteryx en Sinocalliopteryx tekens toon van eenvoudige, primitiewe vere, toon Juravenator en Compsognathus ook tekens van skubbe aan die stert of agterpote.
Die posisie van Compsognathidae in die superfamilie Coelurosauria is onseker; sommige wetenskaplikes glo die familie is die mees basale groep in die superfamilie,[1] terwyl ander dit beskou as deel van Maniraptora.[2][3]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)