Boertee | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Podalyrieae |
Genus: | Cyclopia |
Spesies | |
Sien teks | |
Cyclopia is endemies aan Suid-Afrika. | |
Sinonieme | |
|
Cyclopia (bekend as boertee of heuningbos) is 'n genus van blomplante in die peulplantfamilie Fabaceae. Al die spesies is deel van die fynbos.