Florenceville-Bristol | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
Koördinate: 46°26′36″N 67°36′54″W / 46.44333°N 67.61500°W | |
Land | ![]() |
Provinsie | Nieu-Brunswyk |
Stigting | 1 Julie 2008 |
Regering | |
• Tipe | Stedelike raad en burgemeester |
• Burgemeester | Karl E. Curtis |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,61 km2 (6,03 vk. myl) |
Hoogte | 150 m (492 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 639 |
• Digtheid | 105/km2 (272/vk. myl) |
Tydsone | UTC-04:00 (AST) |
• Somertyd | UTC-03:00 (ADT) |
Poskode | E7L |
Skakelkodes | 221, 245, 246, 276, 278, 391, 392, 595 |
Webwerf | florencevillebristol.ca |
Florenceville-Bristol is 'n Kanadese munisipaliteit in die administratiewe distrik (comté/county) Carleton in die weste van die provinsie Nieu-Brunswyk. Die munisipaliteit is op 1 Julie 2008 met die samesmelting van die naamgewende dorpe Florenceville en Bristol gevorm.