Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hetman

Hetman Jan Karol Chodkiewicz van die Pools-Litause Gemenebes, deur Leon Kapliński

Hetman was in die 15de tot 18de eeu die titel van die tweede hoogste militêre aanvoerder (naas die monarg) in Pole en die Groothertogdom van Litaue, wat van 1569 tot 1795 saam die Pools-Litause Gemenebes was.

Dit was ook die hoogste militêre rang in die Oekraïne se Kosak-hetmanate. Die titel гетьман is van die 16de eeu af deur die Oekraïnse Kosakke gebruik en hejtman van die 15de eeu af deur die Tsjegge in Boheme. Hejtman is vandag die term vir die verkose goewerneur van ’n Tsjeggiese streek bekend as kraj.


Previous Page Next Page






Гетман BE Гетман BE-X-OLD Хетман Bulgarian Hetman Catalan Hejtman (vojenství) Czech Гетман CV Hetman CY Hétman Danish Hetman German Χετμάνος Greek

Responsive image

Responsive image