Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


IMovie

iMovie
Kort opsomming van die logo.
iMovie ’11

Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling 5 Oktober 1999
Nuutste weergawe 10.0.8/ 23 April 2015 (2015-04-23)
Bedryfstelsel Mac OS, Mac OS X
Kategorie Videoredigeringsagteware
Lisensie Eiendomsagteware
Webblad Apple - iMovie
iMovie vir iOS
Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling 24 Junie 2010
Nuutste weergawe 2.1.1/ 6 November 2014 (2014-11-06)
Bedryfstelsel iOS
Kategorie Videoredigeringsagteware
Lisensie Eiendomsagteware
Webblad Apple - iMovie

iMovie is ’n eiendoms videoredigeringsagtewaretoepassing wat deur Apple Inc. verkoop word vir die Mac, iPhone, iPod Touch en iPad. Dit is aanvanklik in 1999 bekendgestel as ’n toepassing vir Mac OS 8 en is verpak saaam met die eerste FireWire-geaktiveerde Mac-model vir gebruikers — die iMac DV.[1] Sedert weergawe 3 is iMovie ’n Mac OS X-eksklusiewe toepassing wat ingesluit is in die iLife-pakket van Macintosh-toepassings.[2]

iMovie voer beeldmateriaal na die Mac in deur gebruik te maak van die FireWire-koppelvlak op die meeste MiniDV-formaat digitale videokameras of die rekenaar se USB-poort. Dit kan ook video en foto’s invoer vanaf ’n hardeskyf. Daarvandaan kan die gebruiker die foto’s en video’s redigeer en titels, musiek en effekte byvoeg insluitend basiese kleurkorreksie en videoverbeteringswerktuie en oorgange soos verdwyn en skuif.

  1. (en) Apple Computer (5 Oktober 1999). "Apple se iMovie-sagteware bring digitale videoredigering na verbruikers en klaskamers". Apple PR. Internet Archive. Besoek op 23 Desember 2006.
  2. Apple Computer (7 Januarie 2003). 07ilife.html "Apple stel iLife bekend". Apple PR (in Engels). Apple Computer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2011. Besoek op 23 Desember 2006. {{cite web}}: Check |url= value (hulp)

Previous Page Next Page






آي موفي Arabic IMovie Catalan IMovie Danish IMovie German IMovie English IMovie Spanish IMovie Finnish IMovie French IMovie Hungarian IMovie HY

Responsive image

Responsive image