Ladinies ladin | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Italië | |
Gebied: | Trentino-Suid-Tirool | |
Totale sprekers: | 28 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Romaans Wes-Romaans Galloromaans Retoromaans Ladinies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Trentino-Suid-Tirool | |
Gereguleer deur: | Istitut Ladin Micurà de Rü | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | lld
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Ladinies is 'n taal wat in sekere Europese lande gebruik word.
Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.
Ladinies word in Belluno, Bolzano (Bozen), St. Christina in Gröden, Val Gardena in Suid-Tirol en Trient in Italië gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italië op 28 000. Die Freie Universität Bozen/Libera Università di Bolzano het sedert 2001 'n Ladiniese afdeling wat op taalkunde, filologie en meertalige opvoedkunde fokus.